Gaan sê vir die angels

Begrawe vir my in die Platteland
Gooi my kissie toe met Bosveld sand met geen lig wat skyn
Begrawe vir my in die Platteland

Balsem vir my met Oil of Olay
Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo en los vir my
Daar doer in die Platteland

Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels
Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo
Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels
Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo

As die Here my kom haal op 'n dag soos die
Met 'n smile op my gesig en die son op my rug sal ek rustig slaap
Daar doer in die Platteland

En gee my goed vir dié wat dit soek
Los net my kierie my skoene en my hoed vergeet van my
Begrawe vir my in die Platteland

Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels
Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo
Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels
Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo

Gaan begrawe my in die Platteland
Gooi my kissie toe met Bosveld sand

Trivia about the song Gaan sê vir die angels by Adam Tas

When was the song “Gaan sê vir die angels” released by Adam Tas?
The song Gaan sê vir die angels was released in 2013, on the album “'n Spesiale Aand Met Adam Tas”.

Most popular songs of Adam Tas

Other artists of Middle of the Road (MOR)