Druppeltjies

GERHARD STEYN

Druppeltjies van sonskyn
Druppeltjies van dou
Druppelitjies van my
En druppeltjies van jou

Ek lê hier in jou arms
My kop hier op jou skoot
Jou hande deur my hare
Vertrou kyk in jou oë

Donkerwolke stormwinde
Hoor hoe val dit neer

Jy’s die reën
Oor die droogtes van my hart
Jy alleen
Ken die padjie na die kelders in my hart

Jy’s die reën
Waterstrome vloedriviere in my hart
Ek en jy
Is van druppeltjies gemaak

Druppeltjies van liefde
Druppeltjies van bloed
Druppelitjies van rooiwyn
En druppeltjies so soet

Ek lê hier in jou arms
My kop hier op jou skoot
Jou hande deur my hare
Vertrou kyk in jou oë

Donkerwolke stormwinde
Hoor hoe val dit neer

Jy’s die reën
Oor die droogtes van my hart
Jy alleen
Ken die padjie na die kelders in my hart

Jy’s die reën
Waterstrome vloedriviere in my hart
Ek en jy
Is van druppeltjies gemaak

Jy’s die reën
Oor die droogtes van my hart
Jy alleen
Ken die padjie na die kelders in my hart

Jy’s die reën
Waterstrome vloedriviere in my hart
Ek en jy
Is van druppeltjies

Jy’s die reën
Oor die droogtes van my hart
Jy alleen
Ken die padjie na die kelders in my hart

Jy’s die reën
Waterstrome vloedriviere in my hart
Ek en jy
Is van druppeltjies
Ek en jy
Is van druppeltjies
Ek en jy
Is van druppeltjies gemaak

Trivia about the song Druppeltjies by Anaís

Who composed the song “Druppeltjies” by Anaís?
The song “Druppeltjies” by Anaís was composed by GERHARD STEYN.

Most popular songs of Anaís

Other artists of Romantic