Ek Sal Juig
Vir myself gelewe
Na weelde gestrewe
Skoner as die skoonste hart van rienheid was Hy my
Strewe na liefde soos my Christus voor die kruis
Ek sal juig voor my Koning, Hy's die skrywer van my drome
Ek sal juig voor my Vader want Sy liefde trek my nader
Is liefde vir ander
Is selfsug wat verander
Skoner as die skoonste hart van rienheid was Hy my
Strewe na liefde soos my Christus voor die kruis
Ek sal juig voor my Koning, Hy's die skrywer van my drome
Ek sal juig voor my Vader want Sy liefde trek my nader
Ek sal juig voor my Koning, Hy's die skrywer van my drome
Ek sal juig voor my Vader want Sy liefde trek my nader
Groter is geen ander
Sy liefde is sterk vir ander
Groter is geen ander
Sy liefde is sterk vir ander
Groter is geen ander
Sy liefde is sterk vir ander
Groter is geen ander
Sy liefde is sterk vir ander, vir ander