In My Drome

Ek's bang ek staan te naby ek moet myself weghou
Ek's bang jy hoor my hartklop, my hart wat klop vir jou
Ek's bang jy sien my oë wat traan as ek jou sien
Bang jy voel die liefde wat die wêreld om my sien

Partykeer lyk dit of jy dieselfde oor my voel

In my drome lê ek langs jou
Voel jou asem warm teen my wang
In my drome is als perfek omdat jy, omdat jy my ook lief het
Jy my ook lief het

Ek's bang ek staan te naby dis moeilik vir my nou
Ek's bang jy sien die liefde wat ek moet wegsteek vir jou
Ek's bang dat jy my uitvang en mense daarvan weet
Maar ek is meer bang dat jy nooit ooit daarvan sal weet

Partykeer lyk dit of jy dieselfde oor my voel

In my drome lê ek langs jou
Voel jou asem warm teen my wang
In my drome is als perfek omdat jy, omdat jy my ook lief het
Jy my ook lief het

Weet, weet nou
Ek's so lief vir jou, lief vir jou, lief vir jou
Oe, weet, weet nou
Ek's so lief vir jou, lief vir jou, lief vir jou

In my drome lê ek langs jou
Voel jou asem warm teen my wang
In my drome is als perfek omdat jy, omdat jy my ook lief het

Oe, in my drome lê ek langs jou
Voel jou asem warm teen my wang
In my drome is als perfek omdat jy, omdat jy my ook lief het
Jy my ook lief het

Jy my ook lief het (Warm teen my wang)
Jy my ook lief het
Jy my ook lief het

Most popular songs of anders

Other artists of Contemporary R&B