Lewegewer
Vandag wil ek net sê hoe dit voel om U hier by my te hê
Ek kan dit nie beskryf dinge wat my na U dryf U is so anders as die res
En weer 'n keer probeer, ek probeer ek als verstaan van wie U is
Te groot om te weerstaan
Ek val voor U neer want U soek ek Heer, lewegewer, lewegewer
Kom Heilige Gees ek wil soos U wees, lewegewer, lewegewer
Hoe heilig, heilig, heilig is die Here God wat my wil nader trek
En lewegewer is net een van duisende name wat ek U kan gee
En weer 'n keer probeer ek, probeer ek als verstaan van wie U is
Te groot om te weerstaan
Ek val voor U neer want U soek ek Heer lewegewer, lewegewer
Kom Heilige Gees ek kan soos U wees lewegewer, lewegewer
Lewegewer
En tot ek dit verstaan sal my bewondering vir U voortgaan
Tot die einde van, die res van nou af, my drome en naam, my dae
Ek val voor U neer want U soek ek meer lewegewer, lewegewer
Kom Heilige Gees ek kan soos U wees lewegewer, lewegewer
Ek val voor U neer want U soek ek meer lewegewer, lewegewer
Kom Heilige Gees ek kan soos U wees lewegewer, lewegewer