Somersdag [Akoestiek]
Beloftes gaan maar kom op 'n somersdag, 'n somersdag
Gemaak om nooit te breek al kom die reën, al kom die reën
En waar sou ek gaan
As jy nie langs my staan
Ek wil nooit jou hande los
Al sou dit my wêreld kos
Deur geweë ons is een
Jy bewys dat God my seën
En eendag sal ons sit op ons voorstoep, op ons voorstoep
Gesels oor dinge wat ons nog wil doen, ons nog wil doen
En waar sou ek gaan
As jy nie langs my staan
Ek sal nooit jou hande los
Al sou dit my wêreld kos
Deur geweë ons is een
Jy bewys dat God my seën
Elke dag sien ek Hom in jou oë
Elke dag sien ek Hom
Ek sal nooit jou hande los (Ek sal nooit)
Al sou dit my wêreld kos (Al sou dit my kos)
Deur geweë ons is een
Jy bewys dat God my seën