Jy Bring My Nader

ANNELI VAN ROOYEN, H HALLER, R JUNG

Tussen mure vasgedraai gevang
Sien ek hoe ek sonder uitsig lewe
In die lig sweef jy verby arend wat my boontoe lei
Wat my moeë en my stom bestaan weer sin laat kry

Jy bring my nader aan vroeë drome
Die aanhou en weer probeer
Jy roep die storm swaar op my om die reën te trotseer

Jy bring my nader aan vroeë drome
‘n Vol en ‘n ryk begin
Jy roep die vredesduif in my om sy boodskap te bring

‘n Hoë son wat dra my in die lug
Die berge en die wolke is my vriende
Ek kan hardloop op die wind
Skuiling in die kranse vind aan my vlerke en die horison vasgebind

Jy bring my nader aan vroeë drome
Die aanhou en weer probeer
Jy roep die storm swaar op my om die reën te trotseer

Jy bring my nader aan vroeë drome
‘n Vol en ‘n ryk begin
Jy roep die vredesduif in my om sy boodskap te bring

Jy bring my nader aan vroeë drome
Die aanhou en weer probeer
Jy roep die storm swaar op my om die reën te trotseer

Jy bring my nader aan vroeë drome
‘n Vol en ‘n ryk begin
Jy roep die vredesduif in my om sy boodskap te bring
Jy roep die vredesduif in my om sy boodskap te bring

Trivia about the song Jy Bring My Nader by Anneli Van Rooyen

When was the song “Jy Bring My Nader” released by Anneli Van Rooyen?
The song Jy Bring My Nader was released in 1988, on the album “Soos ou vriende”.
Who composed the song “Jy Bring My Nader” by Anneli Van Rooyen?
The song “Jy Bring My Nader” by Anneli Van Rooyen was composed by ANNELI VAN ROOYEN, H HALLER, R JUNG.

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans