Eerste Liefde (feat. Annelie)

Armand Barnard

Niks was soos jy daai eerste aand
Ek wou vergeet, maar toe is dit klaar te laat
Vir dit om saak te maak
Vir ons om saak te maak

Maar die lewe is te kort
En my beursie is te leeg
So die prys sal ek betaal vir my hart om weer te breek
Vir jou
Ek sal breek vir jou

Want ons het te veel besluite
En te min tyd vir hulle
En as jy my so soen word ek net duislig
Jy weet dis feite, dis net pynlik
Om jou so te sien
Want niks brand soos
'N eerste liefde nie

Ware liefde is 'n vlam
Eerste liefde is 'n veldbrand
Ons soek saam na die einddoelwit:
'N kaggel

So onthou jy toe ons in die parkie geskryf het
Wense gemaak het wat die wereld bedreig het
Kyk nou net vir jou
Wat 'n ander hand vashou

Was die lewe te kort en jou beursie te leeg?
Was die prys wat jy betaal het te maklik om te gee vir jou?
Ek gee nog om vir jou?

Maar ons het te veel besluite
En te min tyd vir hulle
En as jy my so soen word ek net duislig
Jy weet dis feite, dis net pynlik
Om jou so te sien
Want niks brand soos
'N eerste liefde nie

Trivia about the song Eerste Liefde (feat. Annelie) by Armand

Who composed the song “Eerste Liefde (feat. Annelie)” by Armand?
The song “Eerste Liefde (feat. Annelie)” by Armand was composed by Armand Barnard.

Most popular songs of Armand

Other artists of Reggae music