Bottel sonder prop

ARNO CARSTENS, FRED DEN HARTOG

Met jou rug teen die muur
En die kranse van bo
En die toorende reën, wat nat nat woed
Gly ons heen en weer tussen donder en branders
En branders breek teen die hawe muur

Dis 'n bottel sonder prop
En branders breek teen die hawe muur
'n Bottel sonder prop
Vergeet ons hier, vergeet ons hier

En die vlae van wind
En die vlae van weer
In 'n vissersdorp, met 'n rooi dak en 'n vier muur
Platespeler bring nuwe genot uit 'n ou melodie

Roman, roman, roman, roman, roman, roman, roman, roman, roman

Dis 'n bottel sonder prop
En branders breek teen die hawe muur
'n Bottel sonder prop
Vergeet ons hier, teen die hawe muur

Bottel sonder prop
En branders breek teen die hawe muur
'n Bottel sonder prop
Vergeet ons hier, vergeet ons hier

Dit is storms soos die
Wat baie laat bid
En dis 'n aand soos vanaand where living ain't easy
Maar veiligheid bloei uit 'n gloed van 'n kaggel
En dis 'n aand soos vanaand waar branders breek uit 'n hawe muur

En dis 'n bottel sonder prop en branders breek teen die hawe muur
Bottel sonder prop, vergeet ons hier, vergeet ons hier
Bottel sonder prop en branders breek teen die hawe muur
Bottel sonder prop, vergeet ons hier, vergeet ons hier
Vergeet ons hier, vergeet ons hier

In 'n Bottel sonder prop
In 'n Bottel sonder prop
In 'n Bottel sonder prop
In 'n Bottel sonder prop
In 'n Bottel sonder prop
In 'n Bottel sonder prop

Trivia about the song Bottel sonder prop by Arno Carstens

When was the song “Bottel sonder prop” released by Arno Carstens?
The song Bottel sonder prop was released in 2016, on the album “Die Aandblom 13”.
Who composed the song “Bottel sonder prop” by Arno Carstens?
The song “Bottel sonder prop” by Arno Carstens was composed by ARNO CARSTENS, FRED DEN HARTOG.

Most popular songs of Arno Carstens

Other artists of Middle of the Road (MOR)