Kan Nie Langer Wag Nie

Nog 'n week en sewe maande
Voor ek jou weer sien
En in jou soeke na al jou drome
Hoop ek jy dink aan my

Uit die venster van my kamer sit ek weer en staar
Want jy’s die antwoord op al my drome
Wens jy ook ek was daar want ek

Ek kan nie ek kan nie ek kan nie langer wag nie
O ek wens jy was hier by my
Mis elke oomblik met jou
Net te min om jou hier te hou

Ek kan nie langer wag nie
Want ek wens die tyd verby
En elke brief wat ek kry voel jy net verder en verder van my
Kan nie langer wag nie (Kan nie langer wag nie)

Tel die ure tel die dae
Tot ek jou weer sien
Elke nag is 'n ewigheid sonder jou by my

Nog 'n boodskap nog 'n foto wat ek van jou kry
Maar dit beteken maar min vir my want
Jy’s nie langs my sy, want ek

Ek kan nie ek kan nie ek kan nie langer wag nie
O ek wens jy was hier by my
Mis elke oomblik met jou
Net te min om jou hier te hou

Kan nie langer wag nie
Want ek wens die tyd verby
En elke brief wat ek kry voel jy net verder en verder van my
Kan nie langer wag nie

Want ek wonder oor jou
En ek wonder of is jy ok
Voel jy nog dieselfde vir my?

Ek kan nie ek kan nie ek kan nie langer wag nie
Ek kan nie ek kan nie ek kan nie langer wag nie
O ek wens jy was hier by my
Mis elke oomblik met jou
Net te min om jou hier te hou

Kan nie langer wag nie
Want ek wens die tyd verby
En elke brief wat ek kry voel jy net verder en verder van my
Kan nie langer wag nie (Kan nie langer wag nie kan nie langer wag nie)
Ek kan nie langer wag nie

Trivia about the song Kan Nie Langer Wag Nie by Arno Jordaan

When was the song “Kan Nie Langer Wag Nie” released by Arno Jordaan?
The song Kan Nie Langer Wag Nie was released in 2014, on the album “As Jy Hier Is”.

Most popular songs of Arno Jordaan

Other artists of Afrikaans