Trein Na Matjiesfontein

ANTON GOOSEN

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

O, Milly se stoomkoperketeljie blink, halfpad deur die droë Karoo
Met die Kimberley se spoor ver agter haar en die son wat lag hoog bo
O, Milly se stoomkoperketeljie blink langs die blinkgetrapte spoorlyn
Aan die eenkant wink die Gamkaberge en daar voor wag Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

O, Milly se stoomkoperketeljie blink en my hart klop saam op die spoor
Want iemand wag al daar op my, in my hart kan ek hom hoor
O, Milly se hart klop ook bly saam met my op die blinkgetrapte spoorlyn
Want iemand wag al daar op my en die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Daar's 'n trein
Die trein na Matjiesfontein

Die trein na Matjiesfontein
Die trein na Matjiesfontein

Trivia about the song Trein Na Matjiesfontein by Bianca

Who composed the song “Trein Na Matjiesfontein” by Bianca?
The song “Trein Na Matjiesfontein” by Bianca was composed by ANTON GOOSEN.

Most popular songs of Bianca

Other artists of Pop rock