Op Die Paal

Ons het beplan om net een kind te kry
Dis wat gese was tussen jou en my
Tyd maak gesond maar die rek merke bly
Jy wou my kat mos in die donker knyp

Maar ek kan dit nie verstaan nie
Want ek was nie daai dag daar nie
Maar ek sweer jy was weer
By die Dokter gewees
Om jou Peertjies te kastreer

Chorus:
En ek is weer
Op Die Paal
Het gedink, ek's abnormaal
Van owerspel tot baba maak
Laat aand sex tot oggend braak
Ek is Op Die Paal
Ek is Op Die Paal

Swangerskap toets was n moerse skok
My in die oe gekyk, jy't gejok
Jy kon tenminste net n effie dra
En jou pull out game was way te laat

Maar ek kan dit nie verstaan nie
Want ek was nie daai dag daar nie
Maar ek sweer jy was weer
By die Dokter gewees
Om jou Peertjies te kastreer

Chorus:
En ek is weer
Op Die Paal
Het gedink, ek's abnormaal
Van owerspel tot baba maak
Laat aand sex tot oggend braak
Ek is Op Die Paal

Demi Lee Moore jy is die rede
As my man langs my le is hy vol lewe
Ek's onseker hult als probeer
Bel die Dokter weer
Hy't jou nooit kastreer

Chorus:
En ek is weer
Op Die Paal
Het gedink, ek's abnormaal
Van owerspel tot baba maak
Laat aand sex tot oggend braak
Ek is Op Die Paal
Ek is Op Die Paal

Most popular songs of Big Ben

Other artists of French rap