Die Blonde Matroos

Dallas Frazier, Earl Montgomery

Sy staan op die hawe
Van Tafelbaai strand
Haar seemans-geliefde
Hou sy by die hand

Sy kla oor haar noodlot
Haar hartjie is seer
Sy het glad geen tuiste
Geen moederlief meer

Neem my
O matroos, neem my saam as jy swerwe
By jou
Wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame
Soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde
Ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesame
Soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde
Ag, wat meer kan ek gee?

Sy staan op die hawe
Van Tafelbaai strand
Haar seemans-geliefde
Hou sy by die hand

Sy kla oor haar noodlot
Haar hartjie is seer
Sy het glad geen tuiste
Geen moederlief meer

Neem my
O matroos neem my saam as jy swerwe
By jou
Wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe
Ons hoort mos tesame
Soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde
Ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesame
Soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde
Ag, wat meer kan ek gee?
Ek gee jou my liefde
Ag, wat meer kan ek gee?

Trivia about the song Die Blonde Matroos by Bobby Angel

Who composed the song “Die Blonde Matroos” by Bobby Angel?
The song “Die Blonde Matroos” by Bobby Angel was composed by Dallas Frazier, Earl Montgomery.

Most popular songs of Bobby Angel

Other artists of Crooner