Tot Laat (feat. Magrega Moriski)

Justin Ledimo, Thabo Moeng

Is mos daai
Skhati van die party
Wat ek lus
Lala vuka aspris
Speel daai sghubu beslis
Aan een en aan een

Is mos daai
Skhati van die party
Wat ek lus
Lala vuka aspris
Wil niks hoor van 'n curfew
Ons trap al vroeg

Tot Laat
Push die ding tot laat
Ek wil niks kom hoor van slaap
Push die ding
Tot laat
Tot laat
Tot Laat
Push die ding tot laat
Ek wil niks kom hoor van slaap
(Eh Moriski)
Push die ding
Tot laat

Nna ke thatela stocko sa lockshin
(Matjara dichipi)
Can somebody please tell uKhamo Mphela
(Amanikininki)
Ke mochini (Haibo)
Nkamodira (Nkamo dira gore)
Nkamo sigela steke sa boshio
(Aaaachu!)
Le ba le ne ba fasitse ba gidlile
(Ba e bone byang)
Mas'chetuk pakhisi stoko ra ba tseya
(Ra ba tseya)
Kamodimo, ke Gabadiya (Ake Mabena)
Whether ke stoko sa ma 90
Or sa katjeko (Moriski)
(Ka mme mmao)
Don't roll that ting up
Joint ya mefelo (ya mafelo)
Don't mix that liquor up
Unless you're buying more
Ke Magrega not MacGuyver
Had to patch a whole lotta tings
Le my Tyma (TYMA)
Haven't started yet but I feel like I won
(Man I've won)
I might take some shots
Just before I tie one
(Before I tie one)
Had to hide some heavy stash
For my day one
(My day one)
She be all up in my ear
I feel like Byrone

Is mos daai
Skhati van die party
Wat ek lus
Lala vuka aspris
Speel daai sghubu beslis
Aan een en aan een

Is mos daai
Skhati van die party
Wat ek lus
Lala vuka aspris
Wil niks hoor van 'n curfew
Ons trap al vroeg

Tot Laat
Push die ding tot laat
Ek wil niks kom hoor van slaap
Push die ding
Tot laat
Tot laat
Tot Laat
Push die ding tot laat
Ek wil niks kom hoor van slaap
Push die ding
Tot laat

Otherwise
Jy ken ek bly nog op 'n pos
(Op 'n pos)
Otherwise
Ek chow die game soos kos
Full plate skoon gelek
Ofcourse
Is die outie nog nie kla nie
Soek jou plate ook nog
Uitgevreet vir alles
(ALLES WAT NCA IS)
That's the reason
Baie mense so naar is
In jou kitchen op 'n mission
Om myself te enjoy (Dijoh)
Op die beat om die game te destroy
(Hoor da)
Heh tau (Heh tau)
Heh tau (Heh tau)
Wanneer las het ek gehoor
Van Heh tau
(Hoor da)
Slaan 'n round as jy wil blom
Met die vibe (Die Wat)
Eh monna jy ken ek bly met 'n style
(Hoor da)
Slaan 'n round as jy wil blom
Met die vibe
From Pitori straight to Heidedal
(Die dal)
En ons wil niks hoor van 'n curfew
Ons trap al vroeg

Tot Laat
Push die ding tot laat
Ek wil niks kom hoor van slaap
Push die ding
Tot laat
Tot laat
Tot Laat
Push die ding tot laat
Ek wil niks kom hoor van slaap
Push die ding
Tot laat

Trivia about the song Tot Laat (feat. Magrega Moriski) by Bou

Who composed the song “Tot Laat (feat. Magrega Moriski)” by Bou?
The song “Tot Laat (feat. Magrega Moriski)” by Bou was composed by Justin Ledimo, Thabo Moeng.

Most popular songs of Bou

Other artists of Drum'n'Bass