Die Onverkrygbare [Live]

Ek koop 'n rok van crêpe-de-chine met vingers op die tikmasjien
Met goeie kos en ligte dop
Sal iemand gou as vriend ontpop pop pop pop
Pop pop pop

Met verse oor die graf en stof
Koop ek vir my 'n rantsoen lof
Jou liefde kan ek myne noem
Met mooimaakgoed en warm soen

Kon ek verkry met geld en spel
Die wyster wat die ure tel

Most popular songs of Chris Chameleon

Other artists of Pop rock