Herfsoggend

Spies van die horison
Wat die see en lug deurboor
Oggendsoene soos opkomende sonne, deur alle waters sal jy kom
Alle oerwoude op alle paaie

In elke droom waaraan
Ek my nie herinner nie
Jou hande wat hulself onteien en jou liggaam wat hom stort
In die gewonde herfs

Oggendstrale verwarm die kamer soos goue eekhorinkies opsoek na verborge geheime

Most popular songs of Chris Chameleon

Other artists of Pop rock