Ek Is Hier

Baie jare is verby sonder jou hier aan my sy
Ek hoop jy sal onthou soos ek vir jou
Jou woorde sny deur my, jy't my altyd by gebly
Ek mis jou hier by my vanaand

Hoe verander jy ‘n hart wat wil bly?
Ek is hier en ek wil jammer sê
Jy's die een wat ek wil hê
En ek hoop jy weet ek is hier

Ek wil ons lewe oor begin
Vir jou weer al my liefde bring
En ek hoop jy weet ek is hier

Al ons fotos in ‘n raam, die tye onthou ek saam
Ek mis jou hier by my, ek wens jy wou bly
So ek vat die afdraai pad en ek gaan die kans nou vat
Ek hoop ek sien jou daar vanaand

Hoe verander jy ‘n hart wat wil bly?
Ek is hier en ek wil jammer sê
Jy's die een wat ek wil hê
En ek hoop jy weet ek is hier

Ek wil ons lewe oor begin
Vir jou weer al my liefde bring
En ek hoop jy weet ek is hier

Ek is hier en ek wil jammer sê
Jy's die een wat ek wil hê
En ek hoop jy weet ek is hier
Ek wil ons lewe oor begin
Vir jou weer al my liefde bring
En ek hoop jy weet

Ek is hier en ek wil jammer sê
Jy's die een wat ek wil hê
En ek hoop jy weet ek is hier

Ek wil ons lewe oor begin
Vir jou weer al my liefde bring
En ek hoop jy weet ek is hier
En ek hoop jy weet (Ek is hier)
Ek is hier

Most popular songs of Cordelia

Other artists of Dance pop