Val Goliat
Val Goliat, val, grond toe moet jy val
Val Goliat, val, daai wewers balk moet knal
God's Woord in my hart en Sy lewe op my tong
Val Goliat, val, grond toe moet jy val
Loof die Here, loof, als met asem loof
Loof die Here, loof, Hy doen wat Hy beloof
Die groot onmoontlikheid lê kopaf in die spruit
Loof die Here, loof, ons hef Sy Naam omhoog
Te lank het jy, ou bul oor my onvermoeë gebrul
Net een keer te veel het jy my hart verdeel
Die Here van die skare maak harpsnaar van jou hare
Grond toe ou grote sonder nik of stote
Val Goliat, val, grond toe moet jy val
Val Goliat, val, daai wewerswald moet knal
God's Woord in my hart en Sy lewe op my tong, ek sê
Val Goliat, val, grond toe moet jy val
Loof die Here, loof, als met asem loof
Loof die Here, loof, Hy doen wat Hy beloof
Die groot onmoontlikheid lê kopaf in die spruit
Loof die Here, loof, ons hef Sy Naam omhoog
Loof die Here, loof, als met asem loof
Loof die Here, loof, Hy doen wat Hy beloof
Die groot onmoontlikheid lê kopaf in die spruit
Loof die Here, loof, ons hef Sy Naam omhoog
Hoe durf jy as mens so met my God te grens?
Al staan die ander kul oor jou bulderink gebrul
Sê ek nou vir jou sonder enige berou
Vandag gee ek die vlees vir ou aasvoëls as pees