Kom Na My Toe

Op net een plek
Al stap jy weg sal ek hier bly staan
Tot jy terug kom na my toe
Tot jy terug kom huis toe

Terug kom na my toe
Terug kom huis toe
Terug na my toe

Op net een plek
Al stap jy weg sal ek hier bly staan
Tot jy terug kom na my toe
Tot jy terug kom huis toe

En as jy ooit moet gaan
Vat my asseblief net saam
As jy ooit sou moes gaan
Vat my asseblief net saam

Voel dit in die wind
Voel dit in die water
Voel dit in die vrees
Voel dit in die aarde
Voel dit in die reën
Voel dit in die blare
Voel dit in die gee
Voel dit in die vlamme
Voel dit in die klip
Voel dit in die skaduwees
Voor dit breek, voel dit meer, voel dit meer

En voel dit meer

Op net een plek
Al stap jy weg sal ek hier bly staan tot jy terug kom na my toe

Trivia about the song Kom Na My Toe by Die Heuwels Fantasties

When was the song “Kom Na My Toe” released by Die Heuwels Fantasties?
The song Kom Na My Toe was released in 2020, on the album “2021”.

Most popular songs of Die Heuwels Fantasties

Other artists of