Tussen Jou en My

STEF KRUGER

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Die rawe op die telefoondrade
Luister na die gesprek
En vlug op die plek
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg

Outeniquaberg se baard is nat
Teen sy wang loop daar 'n traan
‘n Stroompie oor die pad
Maar tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg

So sleep ek voort
Deur Meiringspoort
Sonder jou
En sonder 'n woord
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Ja tussen jou en my
Lê daar 'n berg

Trivia about the song Tussen Jou en My by D.Ozi

Who composed the song “Tussen Jou en My” by D.Ozi?
The song “Tussen Jou en My” by D.Ozi was composed by STEF KRUGER.

Most popular songs of D.Ozi

Other artists of