Sien Die Lig

EDÓ Mostert, Ockert Warden

Diep in onsekere vreemde
Voel ek kettings maak my swaar
Wandel ek in koue vrees
Waarom maak alleenheid my naar?

Ek's weerloos teen verlate diepte
Die donker drukking laat my skree
Is ek alleen in my onsekerheid?
'n Klein stemmetjie fluister, nee!

Sien die lig aan die einde van die tonnel
Ontsnap die koue en vry in die bondel
Jou gunsteling self wag vir jou
Daar is altyd 'n lig aan die einde van die tonnel

Sien die lig
Aan die einde van die tonnel
Sien die lig
Aan die einde van die tonnel
Sien die lig
Aan die einde van die tonnel

Skyn neer, reflekteer ek die strale
Dit skitter in kleure 'n boog
Nou kan ek dans deur 'n storm
Al reën dit om my bly ek droog

Ek is weerloos teen verlate diepte
Die donker drukking laat my skree
Is ek alleen in my onsekerheid?
'n Klein stemmetjie fluister nee!

Sien die lig aan die einde van die tonnel
Ontsnap die koue en vry in die bondel
Jou gunsteling self wag vir jou
Daar is altyd 'n lig aan die einde van die tonnel

Sien die lig
Aan die einde van die tonnel
Sien die lig
Aan die einde van die tonnel
Sien die lig
Aan die einde van die tonnel

Net sodra jy kyk, is dit dadelik daar
Soveel gehad waarvoor my hart gevra het
Een tree voor die ander deur die donker, aan stap
Dis maar kans vat, tot jy dit beleef!

Sien die lig
Sien die lig
Jou gunsteling self wag daar vir jou
Daar is altyd lig
Aan die einde van die tonnel
Sien die lig
Aan die einde van die tonnel
Sien die lig
Aan die einde van die tonnel
Sien die lig
Aan die einde van die tonnel

Trivia about the song Sien Die Lig by Edo

Who composed the song “Sien Die Lig” by Edo?
The song “Sien Die Lig” by Edo was composed by EDÓ Mostert, Ockert Warden.

Most popular songs of Edo

Other artists of House music