Vuur Op Die Water [Live]

Elandre Schwartz

Die langpad kon somtyds bietjie van mens wegvat
Die ligte in die nag maak dit duidelik soms is dinge net te tydelik
En woorde kan ook net soveel belowe
Toe ek jou sien weet ek jy's verbode en al wat ek wou doen is praat
Maar toe is dit te laat

Jy laat my brand ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand ek wou regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy gebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly ek weet nie wat dit is nie maar dit
Dit brand in my

Vuur op die water ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond

So wat dan as die oggend kom en ons moet aangaan
Weet ek is nie een vir opgee maar as ek moet sal ek jou tyd gee
En blus my vuur wat jy so gretig aansteek dis mense soos jy wat 'n hart breek
So hoekom's ek 'n sucker vir seerkry my vingers brand maar ek wil bly
My vingers brand maar ek wil bly

Jy laat my brand ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand ek wou regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy gebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly ek weet nie wat dit is nie, maar dit
Dit brand in my

Vuur op die water ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond

Vuur op die water ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond
Vuur op die water ys na die front
Ek en jy brand af tot op die grond

Jy laat my brand (Vuur op die water)
Ek wens ons was weer terug in gisteraand (Ys na die front, ek en jy brand af)
My vel voel nog die passie van jou sagte hand (Tot op die grond, vuur op die water)
Ek wou regtig nie myself verloor (Ys na die front, ek en jy brand af)
Verloor tot op die grond

Trivia about the song Vuur Op Die Water [Live] by Elandre

Who composed the song “Vuur Op Die Water [Live]” by Elandre?
The song “Vuur Op Die Water [Live]” by Elandre was composed by Elandre Schwartz.

Most popular songs of Elandre

Other artists of Pop rock