Die Plek Waar Ek Hoort

Die son kan maar sak oor die see
Hy soek net 'n huis
Hy soek net 'n plek om te wees
Ek verdwaal in die strate as ek sonder jou is
Ek verdwaal in die strate elke keer

Ek hoop so dat jy my kan hoor
As jy langs my staan
Gee ek nie meer om wat ek verloor
Dis jy dis net jy wat my hart weer laat sing
Jy bly die plek waar ek hoort

Branders breek
Winde huil maar jy bly die plek waar ek hoort
Branders breek
Winde huil maar jy bly die plek waar ek hoort
En ek wil net hier bly

Die sterre kan val uit die hemel
Wie wil so alleen wees vir ewig in sirkels beweeg?
Maak my soos 'n ster wat wil val uit die lug
So kan ek weer by jou wees

Branders breek
Winde huil maar jy bly die plek waar ek hoort
Branders breek
Winde huil maar jy bly die plek waar ek hoort

Branders breek
Winde huil maar jy bly die plek waar ek hoort
Branders breek
Winde huil maar jy bly die plek waar ek hoort

Branders breek
Winde huil maar jy bly die plek waar ek hoort
Branders breek
Winde huil maar jy bly die plek waar ek hoort

O jy bly die plek waar ek hoort
O jy bly die plek waar ek hoort

Most popular songs of Elvis Blue

Other artists of Middle of the Road (MOR)