Langpad Alleen Pad

Sy’s op ‘n diet ek vreet alles op
Sy hou alles vas ek wil alles los
Sy kyk net Kyknet gee my Supersport
Sy dra haar hare bob ek skeer myne kort

Dis ‘n langpad hoekom stap jy so alleen?
Ek wil heelpad langs jou loop loop
Daar's ‘n vlam in my wat ek nooit wil verloor
En jou vlamme brand net hoër en hoër

Ons bly gebreek maar dis ook ok
Jy weet ek het jou lief weet jy’s lief vir my
Ek hoop jy weet ek sal langs jou bly
Ek sal sorg vir jou en jy sal kyk na my

Dis ‘n langpad hoekom stap jy so alleen?
Ek wil heelpad langs jou loop loop
Daar's ‘n vlam in my wat ek nooit wil verloor
En jou vlamme brand net hoër en hoër

Nee kyk dis ‘n veit as ek dit so bekyk
Op my eie is ek arm maar saam jou skat reik
Somtyds as dit lyk na ‘n langpad uit
Hou my hand styf vas dan stap dan saam met my

Hy jy dis tyd trek jou skoene uit
Kyk suid en volg my en as jy moegheid kry
Sal ek jou abba babe (Ek wil myself verloor)
Net ek en jy
Ek wil myself verloor

Dis ‘n langpad hoekom stap jy so alleen? (Dis 'n lang pad babe)
Ek wil heelpad langs jou loop (Kom stap saam my)

Dis ‘n langpad hoekom stap jy so alleen?
Ek wil heelpad langs jou loop loop
Daar's ‘n vlam in my wat ek nooit wil verloor
En jou vlamme brand net hoër en hoër

As die pad vir my te lank raak dan kyk ek in jou oë
Ek wil myself verloor (Ek wil ek wil myself verloor)
As die pad vir my te lank raak dan kyk ek in jou oë
Ek wil myself verloor (Ek wil ek wil myself verloor)

Most popular songs of Elvis Blue

Other artists of Middle of the Road (MOR)