Liefling

Ek ry vanaand weer op 'n lang stof pad
Die lig was dik en my hemp is nat gesweet
Almal slaap en die ligte is af
Die aand is mooi en hy behoort net aan ons twee

Jy kyk na my en jy vat my hand
My jong hart voel hoe die liefde brand
Liefling liefling laat my by jou rus
Tot dit oggend is

My hart raak wild soos jy aan my vat
Vasgevang in jou hemel se greet
En buite is 'n wind wat ons uit wil dof
Maar ek brand vir jou en jou vlamme het my beet

Jy fluister sag en jy vat my hand
En ek voel weer hoe die liefde brand
Liefling liefling laat my by jou rus
Tot dit oggend is
Liefling liefling mag my hande jou soos die nag toe vou?

Jy kyk na my en jy vat my hand
My jong hart voel hoe die liefde brand
Liefling liefling laat my by jou rus
Tot dit oggend is

Liefling liefling mag my hande jou soos die nag toe vou?
Mag my hande jou soos die nagte vou?

Trivia about the song Liefling by Elvis Blue

When was the song “Liefling” released by Elvis Blue?
The song Liefling was released in 2013, on the album “Afrikaans”.

Most popular songs of Elvis Blue

Other artists of Middle of the Road (MOR)