By Die Huis

Moet nie te hard probeer nie (Moet nie die antwoord op die internet gaan soek nie)
Sanik help nie, ek doen dit gereeld, maar niemand wil luister nie
Luister nie (Luister nie, luister nie)

Volgende keer, los my by die huis (Los my by die huis)
Volgende keer, los my by die huis

Los my by die huis, oh
Los my by die huis (Los my by die huis)
Los my by die huis, whoa (By die huis)
Los my by die huis

Dis net ek en die naggeluide, gewere, sirenes en honde
Sanik help nie ek doen dit gereeld, maar niemand wil luister nie
Luister nie

Volgende keer, los my by die huis (Los my by die huis)
Volgende keer, los my by die huis (Los my by die huis)

Los my by die huis, oh
Los my by die huis
Los my by die huis, whoa
Los my by die huis

Een tree vorentoe en twee treë terug
Treë wat verlore is
In die voet geskiet toe ek gebore is, toe ek gebore is

Toe ek gebore is

Volgende keer, los my by die huis

Los my by die huis, whoa (Los my by die huis)
Los my by die huis

Trivia about the song By Die Huis by Francois Van Coke

When was the song “By Die Huis” released by Francois Van Coke?
The song By Die Huis was released in 2015, on the album “Francois van Coke”.

Most popular songs of Francois Van Coke

Other artists of