Maanskyn En Rose

Maanskyn en rose
Die vuurdoop vir die rigtinglose
Nie seker hoe dit sou uitdraai nie, maar angs is al wat ek oor het

Ek wens kon bloed uit ’n klip tap, wens ek kon ware emosie voel
’n Geskree onder die dowwe lig van die maan en straatlig
More is dit oor
Oor
More is dit oor
Oor

My les geleer
Rasionele denke
Nou in beheer
Maanskyn en rose

Bevriend met die bose
’n Heildronk vir die vredelose
Nie seker hoe dit sou uitdraai nie, maar angs is al wat ek oor het

Ek was ek was meer in beheer, ek wens ek kon alleen huis toe stap
’n Gesmeek onder die bloue lig van die staatskantoor
More is dit oor
Oor
More is dit oor
Oor

My les geleer
Rasionele denke
Nou in beheer
Maanskyn en rose

Maanskyn en rose

Maanskyn en rose

My les geleer
Rasionele denke
Nou in beheer
Maanskyn en rose

Trivia about the song Maanskyn En Rose by Francois Van Coke

When was the song “Maanskyn En Rose” released by Francois Van Coke?
The song Maanskyn En Rose was released in 2015, on the album “Francois van Coke”.

Most popular songs of Francois Van Coke

Other artists of