Normaal Te Voel

Hou my in die donker
Maak of jy weet hoe
Jaag my drome deur die dag en jaag my gewete en oordeel snags
Altyd gedink ek sou dalk verloor

Ek het probeer (En ek het alles probeer)
Ek het alles probeer (Ek het alles probeer)
Ek het alles probeer om normaal te voel

Sluk die pil volledig in
Moenie vrae vra nie
Alles waaraan my hande vat val tussen my vingers deur
Altyd gedink ek sou dit verloor

Ek het probeer (En ek het alles probeer)
Ek het alles probeer (Ek het alles probeer)
Ek het alles probeer om normaal te voel

Die verlede is vir altyd daar, opgesluit in dae van geheueverlies
Verandering was drasties en vinnig en amper te laat, ek is nie meer bang nie

En jy hoef nie te wees nie
En jy hoef nie te wees nie

Ek het probeer (Ja, ek het alles probeer)
Ek het alles probeer (Ek het alles probeer)
Ek het alles probeer om normaal te voel

Ek het probeer (En ek het alles probeer)
Ek het alles probeer (Ek het alles probeer)
Ek het alles probeer om normaal te voel

Trivia about the song Normaal Te Voel by Francois Van Coke

When was the song “Normaal Te Voel” released by Francois Van Coke?
The song Normaal Te Voel was released in 2017, on the album “Hierdie Is Die Lewe”.

Most popular songs of Francois Van Coke

Other artists of