Paradys
Paradys is 'n relatiewe term
Jou mooiste drome is my aakligste nagmerrie
Hou jou drome groot en jou bekommernisse klein
As jy bekommer gaan jy dood, as jy nie, gaan jy ook
Versekering, waterrekening, kos, klere en belasting
Kar, alarm en my lewenspolis, niemand weet hoekom ons hier is nie

Die gewig van die wêreld (Wêreld)
Hang om my nek en hou my uit die slaap
Hou jou voete op die grond, maar gooi vingers in die lug
As jy bekommer gaan jy dood, as jy nie gaan jy ook
Versekering, waterrekening, kos, klere en belasting
Kar, alarm en my lewenspolis, niemand weet hoekom ons hier is nie
Versekering, waterrekening, kos, klere en belasting
Kar, alarm en my lewenspolis, niemand weet hoekom ons hier is nie
Eendag sal ons vry wees