Skree
Jy sal nie ver kom nie, maar hier is ek weer
Jong wilde wakker drome deur jou geld verteer
Werk hard aan paaiemente ek woon langs my middeljare
As ek môre nie meer hier is nie, hoef ek dalk nie my belasting te betaal nie
O God, ek gee op, gooi my hande in die lug
Sit jou dop in die lug dit is tyd om te rus
Môre is ons dalk flou en bejammer onsself
Sal weer voorwaardes stel maar vanaand vat ons vlam
Skree so hard as jy kan, fok jou
Die vlag wapper fluks in die voorstede
Massa meegesleur en die jong leeu getem
Werk hard vir dividende
Smeer room vir die plooie
As ek môre nie meer hier is nie, hoef ek dalk nie nou bemarking te doen nie
O God, ek’s dors ek moet uitkom
O God, ek gee op, gooi my hande in die lug
Sit jou dop in die lug dit is tyd om te rus
Môre is ons dalk flou en bejammer onsself
Sal weer voorwaardes stel maar vanaand vat ons vlam
Skree so hard as jy kan, fok jou
Ek voel nog steeds ‘n fok
Ek doen nog steeds presies wat ek wil
Al fok ek nog steeds op en kap my kop sonder om te stop
Ek voel nog steeds ‘n fok
Ek doen nog steeds presies wat ek wil, kom nou, kom nou