Tot Ons Weer Kan Sien

Vlerke brand
Te naby aan die son
Gehoop wysheid kom met ouderdom
Stomp klank pomp my oordrom
Moes lankal hier wegkom
Klim op my towervlug
Ek is op pad

Vinger op die sneller
Skerp punt van die spies
Die slaap geraak agter die stuur
Bly almal is nog hier
Kaalvoet in die vuur
Op die naat van my rug
Ek is op pad terug

Ek kan nie my oë glo nie

Dis nie rêrig nie
Niks is rêrig nie
Dit voel asof ek droom
Dit voel nie werklik nie
Niks is rêrig nie
Dit is nie rêrig nie
Blinde adrenalien
Totdat ons weer kan sien

Jy’s my kerk
Jy vat al my pyn weg
Ek het al alles gehoor
Ek staan heel voor
Op my knieë
In die vuurgloed van jou majesteit
Was my van my onreinheid
Verlos my van die alledaagse dose
Beskerm my en red my van die bose

Trivia about the song Tot Ons Weer Kan Sien by Francois Van Coke

When was the song “Tot Ons Weer Kan Sien” released by Francois Van Coke?
The song Tot Ons Weer Kan Sien was released in 2022, on the album “Kanniedood”.

Most popular songs of Francois Van Coke

Other artists of