Waar Daar 'N Wil Is...
Waar daar ’n wil is, is daar ’n weg
Kaalvoet oor die berge kom help ons reg
Aanhouer wen al is hier geen sein
Help ons in ons stryd op ons reis na die einde toe
Waar daar ’n wil is, dan is daar ’n weg
Kaalvoet oor die berge kom help ons reg
Aanhouer wen al is hier geen sein
Help ons in ons stryd op ons reis na die einde toe
As daar ’n wil is, dan is daar ’n weg
As daar ’n wil is, dan is daar ’n weg
Is daar 'n weg, o is daar 'n weg
Ter wille van oorlewing
Letsels klou vas en die muur in toom (In toom)
Ten spyte van die wind en weer is daar tog ’n manier, ons vat ons roes na die einde toe

Is daar 'n weg
Is daar 'n weg