Ware Liefde

Ware liefde puik aan my chronies
Dit sing ek vanaand vir die maan wat my oë verniel
Waarom het jy my nie vertel nie
Ek weet nie eers waar om jou te bel nie
En al wat ek van alles oor het is 'n foto en 'n stukkende siel

Soek walms uit 'n bierbeker blomme verwar my
Maak my mallerig
Tussen boeke en skoene
En voëltjies fluit soos jy praat
Soos jy praat, soos jy praat
En ek dink weer vanmiddag aan jou lekker stywe tiete en jou soene

Wyn kom red my uit my besweime
Ek drink maar tot ek stink van dronkverdriet
Ek gaan jou dagvaar vir pyne en verleiding
Want ware liefde soek ek verniet

Wyn kom red my uit my besweime
Ek drink maar tot ek stink van dronkverdriet
Ek gaan jou dagvaar vir pyne en verleiding
Want ware liefde soek ek verniet

Ware liefde side step my chronies
Dit sing ek vanaand vir die maan wat my oë verniel
En waarom het jy my nie vertel nie
Ek weet nie eers waar om jou te bel nie
En al wat ek van alles oor het is 'n foto en 'n stukkende siel

Wyn kom red my uit my besweime
Ek drink maar tot ek stink van dronkverdriet
Ek gaan jou dagvaar vir pyne en verleiding
Want ware liefde soek ek verniet

Wyn kom red my uit my besweime
Ek drink maar tot ek stink van dronkverdriet
Ek gaan jou dagvaar vir pyne en verleiding
Want ware liefde soek ek verniet

Ware liefde soek ek verniet
Ware liefde soek ek verniet

Most popular songs of Francois Van Coke

Other artists of