Behoort Aan Jou

FRANJA DU PLESSIS

Vandag is ek alweer alleen
Soos die druppels teen my ruite reën
Kan ek voel
Ek's leeg sonder jou

Al die klanke wat ek nou weer hoor
Maak dat ek myself verloor
Dit bring
My weer tot by ons

‘n Minuut
Sal nie verby gaan sonder dat ek aan jou dink
Herinner my weer
Hoe jou stem klink

Want ek mis jou
Wens ek kan jou altyd by my hou
Elke keer bly daar ‘n deel van jou
In my hart
As jy gaan
Want ek mis jou
Wens ek kan my arms om jou vou
Net sodat jy weer kan onthou
En kan voel
My hart
My hele hart behoort aan jou
(Aan jou)
(Aan jou)
(Aan jou)

Die geur van jou hier langsaan my
Jy’t hier gelê voor jy moes ry
Ek sien hoe jy na my kyk

Soms kan ek nie my trane keer
Ek voel magteloos
Het geen beheer
Dis jy
Wat ek nou by my wil hê

‘n Minuut sal nie verby gaan sonder dat ek aan jou dink
Herinner my weer
Hoe jou stem klink

Want ek mis jou
Wens ek kan jou altyd by my hou
Elke keer bly daar ‘n deel van jou
In my hart
As jy gaan
Want ek mis jou
Wens ek kan my arms om jou vou
Net sodat jy weer kan onthou
En kan voel
My hart
My hele hart behoort aan jou
(Aan jou)
(Aan jou)
(Aan jou)

Jy het tyd vir my gemaak
Sodat ons weer kan praat
Voor jy moet ry
En soos jy nou voor my staan
Wil ek jou nie weer laat gaan
Bly net by my

Want ek mis jou
Wens ek kan jou altyd by my hou
Elke keer bly daar ‘n deel van jou
In my hart
As jy gaan
Want ek mis jou
Wens ek kan my arms om jou vou
Net sodat jy weer kan onthou
En kan voel
My hart
My hele hart behoort aan jou
(Aan jou)
(Aan jou)
(Aan jou)

My hele hart behoort aan jou

Trivia about the song Behoort Aan Jou by Franja du Plessis

When was the song “Behoort Aan Jou” released by Franja du Plessis?
The song Behoort Aan Jou was released in 2016, on the album “My Verhaal”.
Who composed the song “Behoort Aan Jou” by Franja du Plessis?
The song “Behoort Aan Jou” by Franja du Plessis was composed by FRANJA DU PLESSIS.

Most popular songs of Franja du Plessis

Other artists of