Terug Na Die Begin

Jare is verby
Sal ons mekaar langs die pad weer kry
Die soektog moet begin
En ons moet dit oorwin
So gou
Soos nou

Ons sal aanvaar
Dink alles in ons lewe is altyd daar
Maar dis nie iets wat ek moet hê
Dis in my lewe gelê
Die keer
Ek waardeer

Ek wil jou wys vandag
Wat dit is om saam te lag
En jou geheime uit te deel
Mekaar se hart te steel
Om te sê wat jy voel
Te probeer verstaan wat jy bedoel
Ek sien weer die vlam
Wat weer begin brand
Ek sien jou beste kant
Ek kyk met ‘n ander oog
Hou vas die liefdesboog
Om jou weer te skiet
Dit kos niks die liefde is verniet
Kom ons gaan terug na die begin toe

Ek wil dit stop
Kom ons vergeet daarvan en hou net op
Want dis ‘n nuwe seisoen
Ons gaan dit die keer reg wil doen
Soos nou
Begin gou

My oë gaan nou oop
Ek wil net saam jou die pad tot die einde loop
Ek sal jou op my hande dra
En luister as jy vra
En probeer
Elke keer

Ek wil jou wys vandag
Wat dit is om saam te lag
En jou geheime uit te deel
Mekaar se hart te steel
Om te sê wat jy voel
Te probeer verstaan wat jy bedoel
Ek sien weer die vlam
Wat weer begin brand
Ek sien jou beste kant
Ek kyk met ‘n ander oog
Hou vas die liefdesboog
Om jou weer te skiet
Dit kos niks die liefde is verniet
Kom ons gaan terug na die begin toe

Jare is verby
Sal ons mekaar langs die pad weer kry

Ek wil jou wys vandag
Wat dit is om saam te lag
En jou geheime uit te deel
Mekaar se hart te steel
Om te sê wat jy voel
Te probeer verstaan wat jy bedoel
Ek sien weer die vlam
Wat weer begin brand
Ek sien jou beste kant
Ek kyk met ‘n ander oog
Hou vas die liefdesboog
Om jou weer te skiet
Dit kos niks die liefde is verniet
Kom ons gaan terug na die begin toe

Trivia about the song Terug Na Die Begin by Franja du Plessis

When was the song “Terug Na Die Begin” released by Franja du Plessis?
The song Terug Na Die Begin was released in 2016, on the album “My Verhaal”.

Most popular songs of Franja du Plessis

Other artists of