Wil Jou Hart Nooit Breek

Jy loop verby my weer ‘n keer
Sonder om te kyk te raak te hoor
Dit maak net seer
Dis stil in die kamer waar ons is
Geen woord of glimlag
Alles tussen ons word vermis

Dis nou al lank genoeg
Ek wil die stukkies
Van jou hart weer heel maak
Ek weet met elke woord
Wat ek sê uit die woede
Laat jou hart kraak

Ek wil nie maar ek sien wat ek doen
Aan jou
As jy kyk
Vir my en jy hartseer lyk
Maar, ek's jammer dat ek jou so laat voel
Dis nie wat jy verdien nie
Kon ek dit nie lankal sien nie
En
Ek wil jou hart nooit breek
Sal ek jou weer kan smeek

Ek brand om jou net te kan soen
Kan jy nie sien hoe ek voel
En wat dit alles aan my doen
Ek wens dit het nooit eers begin
Maar toe ek weer kyk
Eindig dit en woorde raak min

0is nou al lank genoeg
Ek wil die stukkies
Van jou hart weer heel maak
Ek weet met elke woord
Wat ek sê uit die woede
Laat jou hart kraak

Ek wil nie maar ek sien wat ek doen
Aan jou
As jy kyk
Vir my en jy hartseer lyk
Maar, ek's jammer dat ek jou so laat voel
Dis nie wat jy verdien nie
Kon ek dit nie lankal sien nie
En
Ek wil jou hart nooit breek
Sal ek jou weer kan smeek
Om my net te vergewe

Wil nie maar ek sien wat ek doen
Aan jou
As jy kyk
Vir my en jy hartseer lyk
Maar, ek's jammer dat ek jou so laat voel
Is nie wat jy verdien nie
Kon ek dit nie lankal sien nie
En
Ek wil jou hart nooit breek
Sal ek jou weer kan smeek
Om my net te vergewe

Trivia about the song Wil Jou Hart Nooit Breek by Franja du Plessis

When was the song “Wil Jou Hart Nooit Breek” released by Franja du Plessis?
The song Wil Jou Hart Nooit Breek was released in 2016, on the album “My Verhaal”.

Most popular songs of Franja du Plessis

Other artists of