Altyd
Altyd sal jy hier in my hart by woon
Altyd sal jy my hele lewe kroon
Altyd word my drome in jou waarheid
Altyd jy my ster in die ewigheid
Deur jou leef ek wolke en see blou
Ek leef deur al die dae, my beeld van jou
Altyd maar ek staan in verlatenheid
Altyd sonder jou is ek eensaamheid
Deur jou leef ek wolke en see blou
Ek leef deur al my dae, die beeld van jou
Altyd waarom is jy ‘n meeu op vlug?
Altyd ek en boom teen die skemer lug
Altyd word my drome in jou waarheid
Altyd jy en ster in die ewigheid