Bly By My Heer

Bly by my Heer
Terwyl die skadu's daal
Laat nou U lig
My donker pad bestraal

Daar is geen ander
Hulp of troos vir my
U Hulp die hulpelose
Staan my by

U het my heer
Van jongs af steeds behou
Al was ek soms
Opstandig en ontrou

Soos ek van U was
U nooit ver van my
Wil tot die einde dan nog by my bly

Ek vrees geen kwaad
Met U tot hulp bereid
Sorg bring geen vrees en die traan geen bitterheid
Dood het geen angel en die graf geen skrik vir my
Ek seëvier want Heer, U bly by my

Trivia about the song Bly By My Heer by Gene Rockwell

When was the song “Bly By My Heer” released by Gene Rockwell?
The song Bly By My Heer was released in 2013, on the album “Bly By My Heer”.

Most popular songs of Gene Rockwell

Other artists of Middle of the Road (MOR)