Nader By My God

Nader my God by U
Steeds nader by
Al is daar ook 'n kruis
Nodig vir my

Dan sal my lied nog bly
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Nog nader by

Al is ek ver op reis
Dwaal ek alleen
Al moet ook snags my hoof
Rus op 'n steen

Dan bring my drome my
Nader, my God, by U
Nader, my God by U
Nog nader by

En word ek hiervandaan
Eenmaal gedra
Dan vaar ek hemelwaarts
Deur U genaad

Dan sal my lied nog bly
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Nog nader by
(By U)

Trivia about the song Nader By My God by Gene Rockwell

When was the song “Nader By My God” released by Gene Rockwell?
The song Nader By My God was released in 2013, on the album “Bly By My Heer”.

Most popular songs of Gene Rockwell

Other artists of Middle of the Road (MOR)