Eerste Liefde

Het jy geweet jy was my eerste liefde?
Was dit onduidelik, moet ek verduidelik?
Jy was die kamer van my diepste drome
Waar ek kon wegkruip en net myself wees

Maar in 'n hardklop het dit als verander
Jy praat verby my, jy kyk reg deur my
Jy trek die suurstof uit my lyf en are
SĂȘ my hoe slaap jy nou in die aande?

Was ek en jy net nog 'n opbreek liedjie?
Dieselfde woorde net 'n ander deuntjie?
Vir my was jy nie net nog 'n gesig nie
Jy was my eerste liefde my eerste liefde

Ek was gewarsku oor jou en oor liefde
Hoe dit sou seermaak as jy my verlaat
Al het ek nou vir jou 'n duisend woorde
Sal ek net stil bly want dit is verby

Was ek en jy net nog 'n opbreek liedjie?
Dieselfde woorde net 'n ander deuntjie?
Vir my was jy nie net nog 'n gesig nie
Jy was my eerste liefde my eerste liefde
My eerste liefde

Was ek en jy net nog 'n opbreek liedjie?
Vir my was jy nie net nog 'n gesig nie
Jy was my eerste liefde (Liefde)
My eerste liefde

Was ek en jy net nog 'n opbreek liedjie?
Dieselfde woorde net 'n ander deuntjie?
Vir my was jy nie net nog 'n gesig nie
Jy was my eerste liefde

My eerste liefde
My eerste liefde
My eerste liefde
My eerste liefde

Most popular songs of Georic Lomas

Other artists of Dance pop