Altyd maar net Jy
Die lewe maak sy eie draaie
Die lewe stap sy eie pad
Die lewe maak soms nes hy lus is
En toe laat jy my agter bly
Deur die jare was dit altyd maar net jy
Net jy, my liefling, glo vir my
Al die somers en die winters was jy daar
Ook die storms het bedaar, het mekaar daardeur gedra

Ook die storms het bedaar, het mekaar daardeur gedra (Daardeur gedra)
My hart se punt, my duisend drome
Verlange draai al met die wind
En daar waar jy dan ook vanaand is
Dit moet jy weet, ek mis jou so