Dankie Vir Alles
Jy dra my deur donker dae
Jy doen meer as wat mens kan vra
Elke tree van die pad was jy daar vir my wat so maklik kan strompel en struikel
Jy bly die rusplek waar ek nog kan skuil
Jy's die skouer waar 'n mens op kan huil
As die lewe jou inloop en 'n mens staan alleen, weet ek jy sal steeds by my bly
Dankie vir alles my liefling
Vir die tye waarop ek kon reken
Dankie vir wat jy beteken
Ja ek sing hierdie lied net vir jou
Jy weet hoe om lief te hê
Jy weet wat mens moet sê
As 'n eensame een soms in ewigheid deur, is jy daar om my hart weer te neem
Jy bly die rusplek waar ek nog kan skuil
Jy is die skouer waar 'n mens op kan huil