Hei Gaan Jy Weer

Hei gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders in die sand, en die nooientjies op die strand?
Hei, hei, gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?

Herfs en wintertyd bly elke jaar dieselfde
En ek weet beslis hoe dit weer gaan wees
Koue winter spyt wil ek nie aan dink nie
En as die somer kom wil ek ver weg wees

Hei, hei gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders in die sand, en die nooientjies op die strand?
Hei, hei, gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?

Verkies jy Kaapse strande?
Dan gaan ek dalk net saam met jou
Mooiste Kaap in alle lande
Waar ou Tafelberg die son begroet

Hei, hei gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders in die sand, en die nooientjies op die strand?
Hei, hei, gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?

Hei, hei gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders in die sand, en die nooientjies op die strand?
Hei, hei, gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?

Hoofsaam is gewis elke jaar dieselfde
Einde van die jaar gaan ons dit wel vees
Alle paaie lei na die sonskyn strande
Want die heerlike vakansietyd is hier

Hei, hei gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders in die sand, en die nooientjies op die strand?
Hei, hei, gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?

Hei, hei gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders in die sand, en die nooientjies op die strand?
Hei, hei, gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?
Met vakansie na die sorgelose see

Most popular songs of Gerrie Pretorius

Other artists of Middle of the Road (MOR)