Laat My Maar Gaan
Ek wens ek kon my hart vertel wat liefde is
En hoe om nie die gister liefde meer te mis
En in die spieƫl sien ek soos jy die persoon wat nie kan bly
Gaan maar weg en vergeet van my
Na waar my hart nie meer vir jou die weg bepaal
Want waar jy groei het ek alleen ver weg gedwaal
En waar ek altyd by jou was, bly net ons fotos teen jou kas
Laat my maar gaan
Jy moet verder gaan en self jou lewe lei
Want die jare van ons saam wees is verby
En as jy soms na my verlang, en ou herhinnerings jou kry
Laat my maar gaan
Laat my maar gaan
En soos die tyd vergaan die hart ook nimmer meer
En op die seepunt kom haal die dag jou hart se seer
Al gee ek als wat ek nog het, sal hierdie prins jou nie kan red
Gaan maar weg
En vergeet van my