My Hart Sing Van Liefde

Ek sit by my venster en hunker na jou
Verlangend kyk ek na die hemel so blou
Die wind se gesuis bring ‘n boodskap aan my van ‘n liefde wat nooit sal verflou

Ek wil aan jou sê hoedat ek oor jou voel
En saggies my hand deur jou hare streel
En sou ek ‘n soentjie of twee van jou steel sal jy weet wat ek daarmee bedoel

My hart sing van liefde
Ek sing van geluk wat ons saam sal bind
My hart sing van liefde
Want liefde het ek nou gevind

Tesame stap ons deur die aand skemering
Net ek en jy in ‘n wêreld so mooi
Die maan en die sterre na ons toe gebring om vir ons van die liefde te sing

My hart sing van liefde
Ek sing van geluk wat ons saam sal bind
My hart sing van liefde
Want liefde het ek nou gevind

Tesame stap ons deur die aand skemering
Net ek en jy in ‘n wêreld so mooi
Die maan en die sterre na ons toe gebring om vir ons van die liefde te sing

My hart sing van liefde
Ek sing van geluk wat ons saam sal bind
My hart sing van liefde
Want liefde het ek nou gevind

Trivia about the song My Hart Sing Van Liefde by Gerrie Pretorius

When was the song “My Hart Sing Van Liefde” released by Gerrie Pretorius?
The song My Hart Sing Van Liefde was released in 2005, on the album “Adio Amore”.

Most popular songs of Gerrie Pretorius

Other artists of Middle of the Road (MOR)