Nie Vir 'n Duisend Miljoen

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verruil ek ooit my liefde

Al wat ek doen is maar een maal vir jou
Noem my maar sentimenteel
Noem my maar mal ek bly ewig getrou
Dit kan my nie steur nie

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verruil ek ooit my liefde

Laat my alleen met my strewe
Laat my maar droom oor my lewe
Ek is hier en ek bly aan jou sy
Dit is al wat ek ooit kan begeer

Laat my maar speel met my lewe
Totdat my moed my begewe
Ek is hier en kan en ek sal
En ek wil, en ek bly aan jou sy

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verlaat ek ooit my liefde

Al wat ek doen is maar een maal vir jou
Noem my maar sentimenteel
Noem my maar mal ek bly ewig getrou
Dit kan my nie steur nie

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verlaat ek ooit my liefde

Trivia about the song Nie Vir 'n Duisend Miljoen by Gerrie Pretorius

When was the song “Nie Vir 'n Duisend Miljoen” released by Gerrie Pretorius?
The song Nie Vir 'n Duisend Miljoen was released in 2007, on the album “Ek Sing Vir Jou Bles”.

Most popular songs of Gerrie Pretorius

Other artists of Middle of the Road (MOR)