Sy Glo In My

Sy het reeds geslaap toe ek haar gisteraand vra, wag vir my
Miskien is ek vanaand al vroegaand tuis
En sy knik maar ja, maar sy ken my

Nou staan ek voor jou en ek is al weer die laaste in die kroeg
En so af weet jy kry ek mos nooit genoeg
Of was dit, sal jy my later groet?
My later groet?

Ja want sy glo in my
En ook die toekoms ook vir jou en my
Jy sal haar nooit hoor sê, maak my tog net vry
Want sy glo in my
En dit gaan verby

Ek skryf my lewenslied
Totdat iemand my ontdek en sien
En dat jy ook dan my lied geniet
Sy vertrou op my
En sy glo in my

En ek sal hier bly wag
Totdat ieder een my sal herken
En op wie jy trots kan wees, op jou eie vriend
Op straat sal hulle sê, daai ou is mos bekend

En solank ons droom
Want ons geluk mag êrens op ons wag
Dan vergeet jy gou weer van hierdie nag
Sy vertrou op my, dit is my krag
Waar op ek wag

Ja want sy glo in my
En ook die toekoms oop vir jou en my
Jy sal haar nooit hoor sê, maak my tog net vry
Want sy glo in my
En dit gaan verby

Ek skryf my lewenslied
Totdat iemand my ontdek en sien
En dat jy ook dan my lied geniet
Sy vertrou op my
En sy glo in my
Ja sy glo in my
Sy glo in my

Most popular songs of Gerrie Pretorius

Other artists of Middle of the Road (MOR)