Wals Medley:
Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkiekar ry
Die stadsliggies waai ver by ons verby
Jou oë so mooi en my hart is die prooi
My hart in die weegskaal, is reg in my kraal
My hart in die weegskaal is reg in my kraal
Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Jou huis is waar jou hart is
My hart was leeg gewees
Vandat sy verdwyn het
Wandel ek oral alleen
Sing o somer briese
Jou weemoed sleep nie oor
Saam met die lowerstruike
Sing my 'n hemelse koor
Liefde, liefde is 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg, dan sal al die klein vissies sterf
Liefde, liefde is 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg, sal al die klein vissies sterf
Droog die rivier weg, sal al die klein vissies sterf
When Irish eyes are smiling sure it's like the morn in spring
In the lilt of Irish laughter you can hear the angels sing
When Irish hearts are happy all the world seems bright as day
When Irish eyes are smiling sure they steal your heart away
When Irish eyes are smiling sure it's like the morn in spring
In the lilt of Irish laughter you can hear the angels sing
When Irish hearts are happy all the world seems bright as day
And when Irish eyes are smiling sure they steal your heart away
When Irish eyes are smiling sure they steal your heart away