Al die Paaie in die Wereld

En die straights word soms die draaie en die draaie loop na jou
Net buitekant Vereeniging het ek jou naam onthou
My voete is al seer geloop, die son het al gaan slaap
Gister nog in Beaufort West, vandag weer in die Kaap

Op ‘n pad tussen hier en daar, geld in my sak en my kar weer klaar
Ek kom huis toe, terug na jou toe
Afgedraai daar na Walvisbaai, die kus pad lê vêr tot by Lambertsbaai
Op Kamieskroon van jou gedroom en op Tafelberg my hart vir jou gegee

Al die paaie in die wêreld loop almal terug na jou toe
Al die paaie in die wêreld lê almal terug na jou

Keetmanshoop het ek brood gekoop
Na Mariental in die pad geval
Op Stompriet het ek jou gemis
En ‘n foto van jou uit my jas gaan haal

Al die paaie in die wêreld loop almal terug na jou toe
Al die paaie in die wêreld lê almal terug na jou
Al die paaie in die wêreld loop almal terug na jou toe
Al die paaie in die wêreld lê almal terug na jou

Ek kom huis toe
Terug na jou toe

Ek sit hier, hier op Monteque
Van Woester gekom, skuins oor Robertson
Op Langeberg na jou verlang en op Mosselbaai ‘n vis vir jou gevang

Al die paaie in die wêreld loop almal terug na jou toe
Al die paaie in die wêreld lê almal terug na jou
Al die paaie in die wêreld loop almal terug na jou toe
Al die paaie in die wêreld lê almal terug na jou

Most popular songs of Hugo

Other artists of Sertanejo