Is Jy Spyt?

Jy maak die reëls en ek doen wat jy sê
Want jy't my om jou pinkie omgedraai, jy, kies die duurste, die beste en meer
Want jy weet nie om met min te wees, ek was so seker, eenvoudig jy weet
Ek sal my vuiste vir jou afbaklei, maar in jou oë kan ek sien jy's gebreek

Hoe kan jy sê jy is spyt oor die soene wat jy my gegee het?
So is dit net hoe ek lyk, is dit hoekom jy ingegee het?
Want ek is meer as net my lyf en jy is altyd op jou foon, kan nie glo ek het gesettle vir jou
Spyt kom te laat

Ek het gehoor wat ek wou en ek weet dit was nie wat jy ooit bedoel het nie
Ek was net tydelik in jou fotoraam, ek moes geweet het toe jy sê jy is

Spyt oor die soene wat jy my gegee het
So is dit net hoe ek lyk, is dit hoekom jy ingegee het?
Want ek is meer as net my lyf en jy is altyd op jou foon, kan nie glo ek het gesettle vir jou
Spyt kom te laat om te vergeet wat ek sou wou
Net om te sien hoe dit alles nou opvou

Hoe kan jy sê jy is spyt oor die soene wat jy my gegee het?
So is dit net hoe ek lyk, is dit hoekom jy ingegee het?
Want ek is meer as net my lyf en jy is altyd op jou foon, kan nie glo ek het gesettle vir jou
Spyt kom te laat

Most popular songs of Irene-Louise Van Wyk

Other artists of Middle of the Road (MOR)